“Dit was definitief die moeite werd. Dit help ons om mekaar ook te verstaan wanneer ons oor hierdie dinge praat, want ons albei het nou ‘n fondasie. Baie baie dankie! Goeie materiaal, die regte diepte om gesprekke te bevorder en onderwerpe oop te maak.”
Testimonials
Don’t just take our word for it – see for yourself what our community has to say about Writing with Rands.
- The Second Best Guide to Financial Stewardship
- The Growth Hub
- Tax Course
- Investment Talk Night
- Sort by:
- Date
- Title
“Dit was goed, laid-back genoeg en genoeg insig om almal se vrae te beantwoord dit help om dit interaktief te hou.”
“Dit was baie goed ek het baie geleer!! En dit was nodig.”
“Baie dankie dit was baie insiggewend en ons het baie daaruit gebaat!”
“Ek dink dit was fantasties en die feit dat dit so interaktief was, het selfs meer mense gehelp om die antwoorde te kry wat hulle voor gekom het. Dit was regtig uitstekend uiteengesit en so verduidelik dat iemand wat nie baie weet nie, ook kan verstaan. Daar is nog baie mense wat by dit gaan baat 💪🏽”
“Baie baie baie dankie 🙏🏻”
“Daar is n groot leemte in die algemeen oor belasting, baie meer mense sal baat vind om so n kursus by te woon.”
“Your workshop was a very practical introduction to taxation. Helping understand that tax evasion is illegal, but tax planning with legitimate deductions is essential and can save the taxpayer a lot of money.”
“It was great thanks Jaco.”
“What an insightful session! 🔥🔥”
